Claire van der Boom

Claire van der Boom
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 November 1983 (1983-11-21)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claire van der Boom (gebore 21 November 1983) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Square (2008) en in die televisiereekse Hawaii Five-0 (2010) en Game of Silence (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search